{"product_id":"boektitel","title":"Botter \u0026 Suiker","description":"\u003cdiv\u003e\n\u003cp\u003eKos is soveel meer as net bestanddele en resepte. Dit is die reuk van varsgebakte koek in die kombuis, ’n ouma se resep wat van geslag tot geslag oorgedra word, familie wat om die tafel saamkuier en die klein oomblikke wat later van ons kosbaarste herinneringe word.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHierdie boek is ’n stukkie van my hart. ’n Versameling van 100 resepte wat ek liefhet, resepte wat my aan mense en plekke\u003cbr\u003eherinner, en resepte wat ek hoop deel sal word van jou eie familie se stories.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cbr\u003eMy hoop is dat hierdie resepte ook ’n plekkie in jóú kombuis sal vind; dat jy dit saam met jou mense sal maak, deel en geniet, en dalk selfs jou eie herinneringe rondom die etenstafel sal skep.\u003cbr\u003eWant uiteindelik is dit waaroor kos gaan: mense, herinneringe en baie liefde.\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWelkom in my kombuis.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cbr\u003eLeone Smit\u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Leoné Smit","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":67689997697129,"sku":null,"price":497.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0792\/6861\/0153\/files\/WhatsApp_Image_2026-10-29_at_16.29.41.jpg?v=1793288861","url":"https:\/\/leonesmit.co.za\/products\/boektitel","provider":"Leoné Smit","version":"1.0","type":"link"}