Kom ons gesels.

Of jy 'n vraag oor jou bestelling het, die boek wil aanhou, of 'n idee het wat ons saam kan uitkook, ek hoor graag van jou.

E-pos

hello@leonesmit.co.za

Reaksietyd

Binne 1–2 werksdae

Collabs

Kom ons maak iets saam.

Ek werk graag saam met mense wat kos net so liefhet soos ek. Hier is 'n paar maniere hoe ons kan saamspan:

Fondsinsamelings

Skole, kerke en liefdadigheidsorganisasies koop teen 'n spesiale prys om te herverkoop.

Geleenthede

Boekondertekenings, kookdemonstrasies, markte en praatjies.

Media & skeppers

Onderhoude, artikels, podsendings en resep-samewerkings.

Handelsmerke

Kombuis-, kos- en leefstylhandelsmerke wie se produkte ek regtig tuis sal gebruik.

Verkopers

Boekwinkels, delikatessewinkels, padstalletjies en geskenkwinkels wat die boek wil aanhou.

Grootmaatgeskenke

Getekende kopieë vir personeel, kliënte of jaareindgeskenke.